Michio Kaku

Michio Kaku in 2012

Michio Kaku (San Jose (Kalifornië), 24 Januarie 1947) is 'n Amerikaanse futuris en teoretiese wetenskaplike wat spesialiseer in die snaarteorie. Hy het wetenskap gepopulariseer via sy twee radioprogramme en as 'n wydgelese skrywer van verskeie werke. Kaku is hoogleraar in teoretiese fisika aan die City College van New York.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search